Season 27

season 27

ANNAMARIE GARRETT

Annamarie werk by ‘n tehuis vir bejaardes, sy voel effe konserwatief en oudmodies, sy wil graag meer modern lyk, maar steeds soos haarself voel, ons wys haar hoe:

  • Verander ‘n vormlose rok met ‘n beld na ‘n mooi rokkie wat vir jou ‘n middel skep.
  • Ons been struktuur bepaal watter grootte die patroon moet wees wat ons dra.
  • As jou begroting knap is, skaf ‘n blomme broek aan, gebruik jou selfde rok met beld, en omskep dit in ‘n bloes.
  • Skaf twee pare skoene aan, ‘n tan kleur wighak en dan ‘n platskoen met bietjie tekstuur of patroon.
  • Soek altyd vir ‘n donker denim, dis modeus, dra dit met ‘n bloes, en jy kombineer altwee werelde waarin jy leef.

VOOR

CHANTELLE OLIVIER

Chantelle het ‘n nuwe werk begin, haar uitdaging is wel, dat haar werksomstandighede meer kreatief is.Ons leer haar om kreatief te dink met ‘n paar meng en pas opsies:

  • ‘n Swart broek is ideal vir ‘n driehoek figuur, dit is verslakend.
  • Dra ‘n swartbloes met patroon of tekstuur by ‘n swart broek, maak seker die kraag is ‘n v-nek.
  • Kombineer ‘n swart uitrusting met ‘n intressante baadjie, vou die mou om sodat die patroon van die voering kan wys.
  • Speel met ongewone kleur kombinasies, soos bv. Rooi en Pienk, of kombineer jou rooi bloes met bonkige blink juwele.
  • Op Casual Vrydag dra ‘n denim bloes ipv ‘n denim broek.

VOOR

CHRISTELLE BOTHA

Christelle het baie gewig verloor, sy voel verlore aangesien sy nie meer weet wat haar nuwe figuur pas nie, ons leer haar wat pas die beste by haar figuur:

  • Moenie wyd en wyd klere saam dra nie, eerder een gedeelte nouer en een gedeelte wyer.
  • Rokke kan baie mooi wees, kombineer ‘n te groot rok met ‘n mooi beld.
  • ‘n Appelfiguur se mates is min of meer dieselfde, dus sukkel hulle met ‘n grooter maag, dra V nek bloese om jou figuur te komplimenteer.
  • ‘n Nousluitende denim is ‘n goeie kopie, dit is verslankend.
  • Vermy plat skoene, dra altyd ‘n skoen met ‘n hak.

VOOR

MARIKA SCHEEPERS

Marika is swanger met haar 3de baba, sy wil ook graag terug keer na die beroeps wereld,sy is so ietwat van ons wys haar hoe om met een rok vele uitrustings te skep:

  • Tomboy persoonlikheid dra nie regtig rokke nie, hulle hou van denims, wissel denims af met ‘n chino, een met ‘n rek vir gemak.
  • T-shirt materiaal rokkies is die beste opsie vir die natuurlike styl persoonlikheid.
  • Kombineer die rokkie met ‘n T-hemp, denim baadjie of kaftan.
  • Met ‘n ligte gelaat, hare en oe, vermy donker kleure gaan eerder vir ligter pastel kleure.
  • Skaf ‘n paar sneakers aan, dit is stylvol en gemaklik tydens jou swangerskap.

VOOR

PAULA WHITTLE

Paula het uiteindelik tyd om weer aan haarself aandag te gee, sy het vir so lank net swart gedra, sy voel sy het ‘n kleur inspuiting nodig, ons wys haar hoe.

  • Swart laat jou nie altyd slanker lyk nie, dit laat jou eerder verdwyn, kleur laat jou uitstaan.
  • Ipv swart dra eerder kleure soos; emerald, donker pers of pewter meeste kleure pas ook hierby.
  • Denim met ‘n patroon in kleur is meer klassies as net ‘n gewone denim.
  • As jy wil uitstaan in die werksplek, dra bonkige juwele.
  • Skoene met ‘n bandjie om die enkel kan die been korter laat vertoon, dra eerder ‘n insteek hakskoen.

VOOR

NICOLE MARTIN

Nicole trou eersdaags, sy wil graag in ‘n tradisionele wit rok trou, ons wys haar die 4 faktore waarna sy moet oplet as sy vir ‘n rok gaan soek:

  • Neem jou Styl persoonlikheid, troukleure, jou gelaatskleur en liggaamsbou in ag wanneer jy ‘n trourok soek.
  • As jy hou van ‘n boheemse styl, kyk vir iets met sagte kant, en ‘n sagte A-lyn.
  • ‘n Driehoek liggaamsbou lyk die mooiste in ‘n A-lyn rok.
  • Maak altyd seker dat die rok jou nie dra nie.
  • Gaan vir gemaklike skoene, iets waarmee jy heel aand gemaklik kan loop, as die rok baie detail het, dra Kleiner/fyner juwele.

VOOR

ESTHER ROUSSEAU

Esther staan elke dou voor dag op om vir die gemeenskap kos te maak, tyd vir haarself is min, sy sien ook gereeld borge en wil graag soos ‘n leier van die gemeenskap lyk:

  • Vermy ‘n “vlermuis” styl bloes, dit is baie lap en kan soms ‘n appelfiguur grootter laat vertoon.
  • Bloese met diagonal patrone is ideal, dit verklein die area.
  • Dra helder kamisole en kombineer dit met ‘n kaftan.
  • Die beste broeke is die wat soos ‘n jegging is, die rek bied ondersteuning en jou lyf lyk fermer.
  • Halsnoere wat oor die halslyn hang is ook verslakkend, dit skep die illusie van ‘n vertikale lyn.

VOOR

MARYKE DE VILLIERS

Baie vroue leun op die norm van aanvaarding, om net goed genoeg te lyk om nie sleg te lyk nie, ons help Maryke uit hierdie groef met ‘n meng en pas kas, ver verwyderd van blou.

  • Oppas om nie in ‘n groef te val van “pakkies” klere nie, meng en pas als in jou kas.
  • As blou ‘n gunsteling kleur is, dwing jouself om ander kleure ook te koop.
  • Nooit wyd en wyd saam dra nie, kombineer dit met een nouer item.
  • Petit Plus grootte, is langer as 1.65m en het ‘n Kleiner beenstruktuur, dusk an hulle vining lyk of die lap hulle dra.
  • Pas altyd die reel van 3 toe, wanneer jou uitrusting slegs uit 2 kleure bestaan, bv: Rooi beld, skoene en handsak.

VOOR

FELICIA PRETORIUS

Felicia wil weer mooi lyk en voel, sy beplan ook ‘n aandjie uit vir haar en haar man, ons wys haar hoe om ‘n dag uitrusting met ‘n paar veranderinge na ‘n aand uitrusting te neem.

  • Sexy stylpersoonlikheid hou van styfpassende klere, asook teksture en diere motiewe.
  • Dra highwaisted jeans, om ‘n middel te skep, wanneer jy ‘n reghoek liggaamsbou het.
  • Teksture en patrone versa gook ongewensde rondings.
  • As jy ‘n kort nek het, dra ‘n V-nek bloes, ronde halse maak die nek nog korter.
  • Verruil jou plat sandale vir ‘n mooi paar hakskoene vir ‘n aandjie uit. Kombineer jou werksuitrusting met ‘n mooi paar blink platform sneakers.

VOOR

MELANY JV VUUREN

Melany se kas lyk baie soos haar verlede, sy kort ‘n kleur inspuiting. Swart is te hard vir haar sagte koel gelaat.

  • Ouer word, word ons gelaat ligter en kleur seisoen koeler, vermy hoe kontras kleure, dra eerder ‘n medium kontras.
  • Na 60 vermy rek broeke en lang blom patroon rokke.
  • Koop’n donkerblou denim ipv ‘n swart denim.
  • As jy hou van swart, dra ‘n patroon bloes, met swart as agtergrond.
  • Dra kleure soos, pienk,geel,blou of selfs pers naby jou gesig.

VOOR

URSULA HERO

Ursula gaan op pensioen, daar is nie tyd vir stilsit nie, sy gaan veldkursusse aanbied, ons wys haar hoe om totsiens te se vir haar werkskas en hello vir ‘n gemaklike mooi kas.

  • Sekere kleure en klere moet liefs vermy word wanneer ons ouer word.
  • Met ‘n koeler gelaat dra pastel kleure, soos bv: pink, pers of blou.
  • Skaf ‘n paar bloese aan in verskillende kleure vir saam jou navy uitrusting.
  • Pak slim met ‘n denim wat omkeerbaar is, jy kan hom heel naweek dra.
  • Gemaklike skoene hoef nie lelik te wees nie, gaan vir mooi leer skoene.

VOOR

RINA DU TOIT

Rina sit haar dae van groentetuin maak agter haar, daar le ‘n nuwe seisoen vir haar voor, sy gaan met rykmans kinders werk en wil graag aantrek met Authority.

  • Ons maak ‘n 1ste indruk binne paar sekondes deur hoe ons aantrek, ons stemtoon en dan wat ons se.
  • ‘n Vaal uitrusting kan opgehelder word deur ‘n vaal bloes te kombineer met ‘n donker denim.
  • ‘n Vaal broek kan opgehelder word met ‘n patroon bloes, hoe witter die agtergrond, hoe meer sal die patroon uitstaan.
  • ‘n Sagte uitrusting moet met ‘n ligter skoen gedra word, ‘n donker skoen maak dat jy eerste die skoene sien en nie die uitrusting nie.
  • Elke dame moet ‘n baadjie in hulle kas he, ‘n blom baadjie is veelsydig en kan met baie gekombineer word.

VOOR

GLAM GURU

We had the opportunity to be part of Glam Guru on KykNET for past few seasons with the amazing Hannon. Glam Guru is a TV-lifestyle program which enhances peoples looks without the need of doctors or knifes. They give normal people the chance to get a brand new enhanced look not matter the difficulty.